JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Zwiegelaar v Zwiegelaar 2001 (1) SA 1208 (HHA) : egskeiding - onderhoud - hof het die bevoegheid om onderhoud in periodieke ongelyke hoeveelhede ingevolge artikel 7(2) van die Wet op Egskeiding 70 van 1979 te beveel