JavaScript is disabled for your browser. Some features of this site may not work without it.
Botha v Botha 2005 5 SA 228 (W) : egskeiding - onderhoud van gade - wysiging van bevel - artikel 8(1) van Wet op Egskeiding 70 van 1979 alleen van toepassing op onderhoudsbevele ten gunste van kinders en nie op onderhoudsbevel ten gunste van gade nie - effek van wysiging deur Onderhoudshof op onderhoudsbevel van Hooggeregshof